Welkom by ATKV-Eiland Spa se nuwe webwerf

Besoek ATKV-Eiland Spa in 360 grade, uit die gemak van jou stoel.Lees meer

Honderde lekker dinge om te doen! ATKV-Eiland Spa selfsorg-vakansieoord is ’n ware oase waar mens ure se pret en luilekker ontspanning kan geniet… Baljaar… geniet ... span uit...Lees meer

Vir ʼn voorsmakie van ATKV-Eiland Spa, klik gerus hier! Lees meer

Hier is jou geleentheid om jou sê te sê. Stuur ʼn kakiebos as jy enige kritiek op die ATKV-Oorde, ons aktiwiteite, ons diens, ons doen en late het of skud sommer enige klippie uit jou skoen wat jou pla of seermaak. Stuur gerus ook ʼn sonneblom as jy enige komplimente het of iets positiefs van die ATKV-oorde, ons aktiwiteite of ons diens ervaar het.Lees meer

Indien jou liggaam sielerus en pamperlang nodig het kan jy kom ontspan in ons eie Hidro Spa, wat bestaan uit ’n toegeruste gimnasium, ’n warm stoomkamer, sauna asook die hidrobad. Ons het ook spesiaal vir die dames, ons eie skoonheidsalon: Je ne se qua, waar jy saam met rustige musiek bederf kan word met masserings, manikure, pedikure en ander behandelinge. Lees meer

WordPress Themes
WordPress Blog